Ouverture

Skrywer: Elsa Drotsky

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Baie Goed

R25.00

1 in stock

1 in stock

Ouverture deur Elsa Drotsky

Karena Joubert en Robert Wiley is twee mense met ver verwyderde verwagtinge van die lewe, maar in ‘n tussenspel van enkele weke raak hul lewens verstrengel. Hoe meer struikelblokke in hul pad gewerp word, hoe hoër brand die vlam van die onpraktiese liefde tussen die boer en die konsertpianiste.

Albei leer die betekenis van vertwyfeling ken. In Londen wens Karena dat die herinneringe aan Robert en sy plaas moet wegsterf soos die ouverture wanneer die gordyn oopskuif vir die volgende bedryf. Maar as dit sou gebeur, sou die lewe vir hulle twee geen sin meer hê nie.

Ouverture, debuutroman van Elsa Drotsky, is ‘n aangrypende verhaal van die liefde van twee onpaar mense wat roep om vervulling.

Reviews

Be the first to review “Ouverture”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop