Kry balans in jou lewe

Skrywer: Colinda Linde

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed.

R35.00

1 in stock

1 in stock

Kry balans in jou lewe deur Colinda Linde

Elke werkende ma het vinnige, doeltreffende maniere nodig om al haar rolle te vervul sonder dat sy haarself en haar persoonlike behoeftes in die proses afskeep. Hierdie boek bied jou ‘n toeganklike raamwerk om balans en wanbalans te verstaan, maklike maniere om te bepaal wat jy moet doen om beter balans te skep, en praktiese tegnieke om dié balans te handhaaf.

Reviews

Be the first to review “Kry balans in jou lewe”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop