Maak jou huwelik affair-bestand

Skrywer: Timothy Kieswetter

Format: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R50.00

1 in stock

1 in stock

Maak jou huwelik affair-bestand deur Timothy Kieswetter

‘n Affair is van die grootste pyn en seer wat ‘n persoon kan beleef.

Bekende Bybel- en seksualiteitkenner Timothy Kieswetter ondersoek affairs en rus jou toe om jou huwelik so ver moontlik affair-bestand te maak. Hy ondersoek wat affairs veroorsaak, hoe dit verloop en wat jy kan doen as jou huwelik deur een bedreig word. Hierdie boek is vir almal, of jy nou pasgetroud is, al jare getroud is, die slagoffer van ‘n affair is en of jy die een is wat in die affair is.

Daar is hoop vir jou huwelik.

Reviews

Be the first to review “Maak jou huwelik affair-bestand”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop