Dertien Spookstories deur Francois Bloemhof, Jaco Jacobs en Fanie Viljoen
Glo jy aan spoke? Word jy bang vir vreemde goed wat ronddwaal in die nag?
13 Spookstories gaan sorg dat jy die komberse tot onder jou ken trek vanaand. Wie weet wat vir jou wag as jy die lig afsit?
Hierdie bundel bevat 13 super-grillerige verhale oor vreemde besoekers uit nog vreemder plekke …


Reviews