Ek en jy deur Kristel Loots
‘n Perfekte paartjie
Philip Marais is een van daardie rare mans wat op sy rekenaar kan werk, sy das kan knoop én bevele aan sy ondergeskiktes kan gee met die draai van sy oë… Maar geld kom eerste in sy lewe en die vrou wat hom wil hê, moet daarmee saamleef.
Losbol se moses
Zander de Villiers is ‘n wolf, hoor Kyla. Vroue is vir hom mooi goedjies, bokkies om plat te trek… Hy laat haar gou verstaan hoe hy oor die liefde voel – dis soos ‘n seepbel, sê hy, lig, mooi, maar ‘n vervlietende spel.


Reviews