Die volledige swangerskap kookboek

Skrywer: Fiona Wilcock

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie goed

R30.00

1 in stock

1 in stock

Die volledige swangerskap kookboek deur Fiona Wilcock

Een van die belangrikste bydraes wat jy tot jou kind se gesondheid kan maak, is om tydens jou swangerskap reg te eet. Die volledige swangerskapkookboek sal jou help om in hierdie tyd die regte keuses te maak en gesond te eet. Die outeur, Fiona Wilcock, is ‘n kenner op die gebied van swangerskapvoeding en met die spyskaartidees en resepte in die boek, maak sy dit maklik om reg te eet. Verder bevat die boek ook baie praktiese wenke en raad om jou in elke fase van jou swangerskap te help.

  • Meer as 100 maklike resepte wat al die nodige voedingstowwe vir jou swangerskap en borsvoeding sal voorsien.
  • Spyskaartidees vir elke fase van jou swangerskap is uitgewerk om aan te pas by jou veranderende voedingsbehoeftes.
  • Verder is daar ook wenke wat jou sal help om die algemene probleme van swangerskap, soos naarheid en sooibrand, beter te hanteer.
  • Resente inligting word verskaf oor alle aspekte van voeding, van die hoeveelheid kilojoules om in te neem, tot watter kossoorte om te vermy.
  • Goeie raad word gegee om in alle situasies die regte koskeuses te maak, of jy nou uiteet, met vakansie gaan, of etes by die werk moet beplan.

Reviews

Be the first to review “Die volledige swangerskap kookboek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop