Die skemermeisie van Nova Vita deur Nita Griessel
Lulu Haupt lewe heeltemal afgesonder in ‘n huisie by die see wat sy Nova Vita – ‘n nuwe lewe noem. Sy wil haar identiteit tot elke prys geheim hou, maar toe haar bullebak-buurman voorstel dat sy ‘n non word omdat sy so bang is om voluit te leef, word sy gedwing om haar verlede te konfronteer.


Reviews