Veilig en vreesloos

Skrywer: Naomi van Wyk

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R30.00

1 in stock

1 in stock

Veilig en vreesloos deur Naomi van Wyk

Dit is maklik om jou kind teen die meeste gevare te beskerm. Jy stuur hulle vir swemlesse, hou hulle hande vas as julle die straat kruis en sit valhelms op as julle fietsry. Maar hoe beskerm jy jou kinders teen seksuele misbruik? Veilig en vreesloos bied aan ouers die basiese beginsels en veiligheidsmaatreels sodat jy, jou kinders van voorskool tot tienerfase teen seksuele misbruik kan beskerm . Die boek fokus nie op die terapie en behandeling van kinders wat reeds seksueel misbruik is nie, maar op die voorkoming daarvan.

Die boek sluit onder meer in:

  • Feite en statistieke oor seksuele misbruik.
  • Oorsig oor presies wat seksuele misbruik is en hoe die oortreder lyk.
  • Persoonlike veiligheid op elke ontwikkelingsfase van die kind – van vooskool tot tiener.
  • Internet- en selfoonveiligheid.
  • Raad indien seksuele misbruik wel plaasgevind het.
  • Hulpbronne.
  • Hoe om te verhoed dat jou kind self ‘n seksuele oortreder word.

Reviews

Be the first to review “Veilig en vreesloos”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop