Die heel beste jy

Skrywer: Dirkie van der Spuy, Dalena Vogel, Esther van der Spuy

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R30.00

1 in stock

1 in stock

Die heel beste jy deur Dirkie van der Spuy, Dalena Vogel, Esther van der Spuy

Die mens is meesterlik aanmekaargesit – liggaam, siel en gees. Maar as een van hierdie aspekte skade ly, beïnvloed dit ‘n mens se hele wese.
Die heel beste jy! bespreek hierdie drie aspekte in drie afdelings, naamlik: 1. ‘n gesonde liggaam, 2. ‘n gesonde sielsdimensie en 3. ‘n gesonde geestelike lewe.

In afdeling 1 bespreek Esther van der Spuy die nuutste navorsing oor onder andere eetversteurings, emosionele eet, verslawing, slaap en oefening. Sy kyk na moontlike oorsake en gevolge sowel as moontlike oplossings en stappe vir volhoubare besluitneming en heelwording.
Dalena Vogel belig in afdeling 2 kundig die effek, gevolge en genesing van emosionele seerkry sodat ‘n mens jouself kan monitor en wyse besluite kan neem om gesond te word.

Dirkie van der Spuy moedig lesers in afdeling 3 aan om stappe te neem om geestelik te groei en deel te word van ‘n gesonde geestelike liggaam waarin die Heilige Gees woon.

Hierdie is ‘n alles-in-een-handleiding wat ‘n mens inspireer om die heel beste jy te word.

Reviews

Be the first to review “Die heel beste jy”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop