Die goeie suster

Skrywer: Henda Olivier

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R70.00

1 in stock

1 in stock

Die Goeie Suster deur Henda Olivier

Mila is seker sy en Markus hoort saam. Die feit dat hy ‘n vrou en kinders het, keer haar nie, want sy het ‘n plan.

Sodra sy haar regmatige plek in Markus se gesin inneem, sal dit nie meer saakmaak nie. Die bloed op die kombuisvloer sal opgewas word, haar pa sal nie meer so streng vir haar frons nie en sy sal weer in haar ma se oë kan kyk. Almal sal haar raaksien vir meer as net die goeie suster. Mila se droomlewe is binne bereik, sy moet net kophou

Reviews

Be the first to review “Die goeie suster”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop