Die brein-boek vir vroue

Skrywer: Shani Grove

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R30.00

1 in stock

1 in stock

Die mens se ontsaglike breinpotensiaal word selde ten volle benut. Die praktiese, maklik aanleerbare tegnieke in dié boek kan jou help om die gehalte van jou lewe in die algemeen, en van jou verhoudings in die besonder, te verbeter deur jou brein reg in te span.

Met die klem op hoe die vroulike brein werk, wys Shani Grové jou onder meer hoe om:

  • jou sekslewe te verbeter,
  • van ouerskap ‘n intieme, geslaagde ervaring te maak,
  • verantwoordelikheid in avontuur te verander, en
  • op die kruin van die golf te bly.

Wil jy positiewe verskuiwings in jou lewe ervaar, beter dink en redeneer, meer vrae vra én antwoorde op daardie vrae vind? Die brein-boek vir Droue kan jou na jou volle potensiaal help groei. En dis nie net vir vroue nie; ook mans kan hier veel leer oor vroue – én oor hulleself.

Reviews

Be the first to review “Die brein-boek vir vroue”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop