Boegoe vannie liefde deur Hans du Plessis
Hooglied is ‘n boek sonder grense, omdat die liefde nie grense ken nie.
In Boegoe vannie liefde word die wonderwêreld van die Kalahari ‘n Hooglied van die liefde met bekoorlike gedigte in aardse eenvoud. ‘n Ideale geskenkboek met sy treffende omslagillustrasie, mat-gelamelleerde sagtebandomslag en gekleurde papier.


Reviews