Bitterwater en Soetdoring deur Margaret Bakkes
Vroeër is die gewilde roman Bitterwater opgevolg deur Soetdoring, In omníbusvorm is dit ‘n diep menslike liefdesverhaal wat oor twee generasies strek. Soos in Bakkes se ander liefdesverhale, gaan dit nie net oor romantiese liefde nie maar ook oor vergifnis, medemenslikheid en insig. Margo moet ‘n keuse maak tussen twee mans: die een sagsinnig en verstandig, die ander hartstogtelik en onstuimig.
Uiteindelik wen haar hart. Maar die hart se keuse kan ‘n vrou op swaar paaic laat loop. En geluk wag op die laaste plek wat sy of haar dogter dit verwag het.


Reviews