Stap vir Stap Kookboek deur Hilary Biller en John Peacock
Meer as 100 heerlike en maklik volgbare resepte en 500 kleurfoto’s wat in opdrag deur John Peacock geneem is.
Resepte wat wissel van gesonde kos vir elkę dag tot eksotiese geregte vir spesiale geleenthede, met voorstelle vir voorgeregte, hoofgeregte, koek en nageregte, slaaie en groente.
- Honderde tegnieke word duidelik uiteengesit en toegelig met stap vir stap foto’s.
- Handige wenke oor bevriesing, variasies by sommige resepte, wenke vir mikrogolf, opdienvoorstelle en maniere om moeite en tyd te bespaar.
Geskryf deur Hilary Biller, ‘n ervare en vindingryke kosskrywer met ‘n magdom kreatiewe idees. Stap vir Stap Kookboek is ideaal vir beginners sowel as ervare kokke, en ‘n onmisbare metgesel in die kombuis.


Reviews