Beleef die opstanding

Skrywer: Henry Blackaby, Melvin Blackaby

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R40.00

1 in stock

1 in stock

Beleef die opstanding deur Henry Blackaby en Melvin Blackaby

Ervaar die kragtige realiteit van Chistus se opstanding in jou lewe, elke oomblik van elke dag.

Tweeduisend jaar gelede het God Jesus Christus uit die dood opgewek. Maar dit is nie bloot ‘n historiese gebeurtenis nie. Dit is ook nie slegs ‘n teologiese leerstelling nie. Dit is eerder ‘n “geweldige gebeurtenis wat kragtig en betekenisvol deur die geskiedenis weerklink. Vandag nog. Selfs in jou eie lewe.

Beleef die opstanding nooi jou om die lewende Christus in jou lewe te ervaar… elke oomblik van elke dag. Ontdek eerstens die betekenis en doel van die opstanding soos God dit beplan het.

Wees getuie daarvan in die lewe van Jesus ons Here. Ervaar dan die vreugde, krag, gesag, geloof en hoop wat die opstanding in jou lewe kan meebring.

Reviews

Be the first to review “Beleef die opstanding”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop