Adam se plan
R25.00
1 in stock
Adam se plan deur Jacolet van den Berg
Miekie is ‘n veearts en moet dringend geld in die hande kry om te keer dat haar dierereddingsorganisasie ondergaan. Sy kan natuurlik haar grond verkoop aan die skatryk sakevennote wat ‘n gebou langsaan oprig en só genoeg geld in die hande kry. Die argitek hou trouens by haar aan om te verkoop. Maar dis haar erfgrond; sy verkoop g’n.
Buitendien is die argitek te selfversekerd en bots hulle elke keer as hy sy voete by haar sit. En hy is te aantreklik. Miekie vertrou nie eens haarself wanneer hy in die omtrek is nie. Adam dink verniet sy sagmaaktegniek gaan werk. Miekie weet dis die grond wat hy wil hê, nie vir haar nie.


Reviews