Tuinmaak vir elke dag

Skrywer: Laudis Meyer

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R30.00

1 in stock

1 in stock

Tuinmaak vir elke dag deur Laudis Meyer

Tuinmaak mag aanvanklik vir die aspiranttuinier na ‘n ingewikkelde storie lyk, maar eintlik is dit ‘n hoogs bevredigende en kreatiewe stokperdjie.

Met hierdie tuingids word daarna gestreef om die beginner- of amateurtuinier op sy gemak te stel. Tuinmaak Vir Elke Dag bevat ‘n uiteensetting van die basiese aspekte van tuinuitleg, tuinmaak en die onderhoud van ‘n tuin – op ‘n eenvoudige, gemaklike geselstrant wat enige tuinier sal inspireer.

Soos wat die verskillende hoofstukke oor tuingereedskap, tuinuitleg, bemesting, snoei, peste en plae, en vele meer, aan die orde gestel word, sal die dele van die legkaart inmekaar begin pas, sodat die leser met ‘n sinvolle geheelindruk gelaat word.

Reviews

Be the first to review “Tuinmaak vir elke dag”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop