Optelgoed is trougoed

Skrywer: Nerine le Roux

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Soos Nuut

R25.00

1 in stock

1 in stock

Optelgoed is trougoed deur Nerine le Roux

Liam gaan soek na Maryn, wat in die berge geval het nadat haar kêrel haar daar gelos het. Sy is ernstig beseer en hy neem haar na sy huis toe; hy, die ou wat nog nooit ‘n meisie na sy woonplek genooi het nie.

Maryn is ‘n besondere skepsel sonder die fieterjasies wat hy so in meisies haat. Ewe skielik vorder sy boek en is hy sowaar regtig gelukkig.

Liam se ma foeter egter die mooi verhouding op en Maryn gaan terug Pretoria toe. Sy weet immers hoe dit voel om geliefdes te verloor. Liam is egter nie ‘n man wat hom laat verloor nie al moet hy alle konvensies oorboord gooi om te kry wat hy wil hê.

Reviews

Be the first to review “Optelgoed is trougoed”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop