Skaakmat vir hom

Skrywer: Frenette van Wyk

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R25.00

1 in stock

1 in stock

Skaakmat vir hom deur Frenette van Wyk

Uiteindelik gaan Lavànda self deel wees van al die glans en glorie, die energie en opwinding in Monaco gedurende die Grand Prix-wedren. En sy
is boonop daar saam met Roland Renin, die begaafde Ferrari-spanlid.

Maar haar pa en broer, en dié se Formule Een-spanmaat, Zanzé Ruveix, is ook daar en hulle gaan nie daarvan hou om haar saam met Roland te sien nie, want hy is deel van die opposisie. Sy het die raaiselagtige Zanzé nog nie ontmoet nie, net op televisie en op koerantfoto’s gesien, maar hy lyk vir haar na niks anders as n regte losbol en opportunis nie.

Sou sy Monaco toe gekom het as sy kon weet watter verreikende gevolge die ontmoeting met Zanzé en die herontmoeting met haar pa sou hê?

Reviews

Be the first to review “Skaakmat vir hom”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop