Meer as ‘n speletjie

Skrywer: Dina Botha

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R25.00

1 in stock

1 in stock

Meer as ‘n speletjie deur Dina Botha

Zialee bevind haar in ‘n onhoudbare situasie. Sy woon so te sê in een huis saam met die man wat sy begin liefkry en sy broer, aan wie sy eenmaal so na was as wat n man en vrou maar kan kom.

Erger, haar gewese geliefde is intussen getroud en hy en sy vrou het ‘n baba. Maar veel van ‘n keuse het sy nie want waar sy eens ‘n rykmansdogter was, is sy nou presies die teenoorgestelde daarvan. Al wat vir haar oorbly, is om mee te doen aan ‘n speletjie met die man wat sy liefkry.

Dié voorgeëry begin seermaak. En die hart laat hom nie voorskryf nie.

Reviews

Be the first to review “Meer as ‘n speletjie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop