Meneer Perfek

Skrywer: Cecilia Nortje

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Baie Goed

R25.00

1 in stock

1 in stock

Meneer Perfek deur Cecilia Nortje

Liela en Fensham word vennote en eienaars van haar ouma se teaterrestaurant, Die Mal Perd. Sy deel ook ‘n woonstel met Fensham en onder groot vermaak maak hulle ‘n lysie op die swart bord in die kombuis van die eienskappe wat Liela se droomman, Meneer Perfek, moet hê.

Intussen hervat Liela en haar hoërskoolliefde, Magnus, hul verhouding. Maar hoekom is hy skielik nie meer die man van haar drome nie, al voldoen hy aan (byna) al die vereistes vir haar Meneer Perfek?

En hoekom is Fensham so ingestel op haar behoeftes en altyd besorg oor haar? Hy het tog immers vir Terry.

Reviews

Be the first to review “Meneer Perfek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop