Want die hart weet

Skrywer: Elsa Winckler

Formaat: Klein Sagteband, Romanza

Toestand: Soos Nuut

R25.00

1 in stock

1 in stock

Want die hart weet deur Elsa Winckler

Simoné glo sy is ‘n doodgemiddelde kunstenaar wat nooit êrens sal kom nie, maar aanvaar nietemin ‘n opdrag van Wessel om nuwe botteletikette vir sy wyne te ontwerp.

Sy en Wessel weet Jody, Simoné se peetma, smee allerhande plannetjies om hulle aan mekaar af te smeer en maak ‘n onfeilbare plan om die familie te flous. Tog raak Wessel verslaaf – nét verslaaf – aan Simoné, terwyl sy hom liefkry. Maar die reëls van hulle ooreenkoms sal sy nakom en hom laat gaan, al breek haar hart.

Toe Wessel uiteindelik besef sy hart het die oorhand oor sy verstand gekry, is hy bevrees dit is dalk te laat om weer Simoné se guns te wen …

Reviews

Be the first to review “Want die hart weet”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop