Jesus

Skrywer: Walter Wangerin

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R50.00

1 in stock

1 in stock

Jesus deur Walter Wangerin

Enigmaties, ondeurgrondelik, sonder enige gemaak-ordentlike gesprekke; ten spyte van Sy misterie – of dalk juis as gevolg daarvan – het hierdie Jesus, liefde sowel as ontsteltenis laat opwel in die harte van mense wat Sy pad gekruis het. Maria het gesien watter uitwerking Sy teenwoordigheid gehad het, hoe jongmense – mans en vroue – Hom sou aankyk met die blik wat ‘n bruid in haar oë het wanneer haar bruidegom opdaag… Hulle gesigte het gelewe, gestraal van blydskap en lewensin.

“Maar in ander kon Maria duidelik sien dat haar Seun hulle onstel – eintlik bedreig. As Jesus ja gesê het, moes hulle nee sê. Sodra Hy iets onderskryf het, het hulle dit bevraagteken as ‘n morele vergryp.

Reviews

Be the first to review “Jesus”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop