Wilde Hawer

Paul Meyer het haar op ‘n Boeing van die Suid-Afrikaanse Lugdiens ontmoet – Helen Dreyer; een van daardie vroue wat bedoel is om ‘n man se oog te vang. En Paul Meyer was weer een van daardie getroude mans wat met sy huwelik geluk misgetas en dit gevolglik by ‘n ander vrou gesoek het. En Helen was daardie ander vrou. Maar Paul se vrou wou hom nie sy vryheid gee nie – nie dadelik nie. Dit was eers nadat Helen vir hom onbereikbaar geword het dat Marjorie vir hom gesê het : “En nou kan jy maar gaan, want nou weet ek dat jy daardie ander vroumens nie in die hande sal kry nie! ”

Paul Meyer was ‘n swakkeling, maar tog ook iemand wat so genadeloos deur die smeltkroes van die lewe moes gaan dat die leser hom die een oomblik veroordeel en dan weer jammer kry.
Wilde Hawer is ‘n sterk menslike verhaal en beslis een van die beste romans wat uit die pen van die gewilde skryfster, M. Strydom, kom.

R20.00

1 in stock

1 in stock

Skrywer: M. Strydom

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Goed

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Aramex Courier

Delivery within 3 – 4 working days to your door.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Collection

Collect your package in Silverton, Pretoria East.

Description of book condition:

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

Reviews

Be the first to review “Wilde Hawer”

Your email address will not be published. Required fields are marked *