Wanneer gelowiges saam bid

Skrywer: Stormie Omartian, Jack Hayford

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R38.00

1 in stock

1 in stock

Ons kan God se wonderlike teenwoordigheid beleef wanneer ons saam met ander bid. Kom kyk saam met Stormie Omartian en Jack Hayford na lewensveranderende voordele en vrug wat jou wêreld sal verander, wat die natuurlike uitvloeisel is van gebedstyd saam met ander gelowiges.

Jy sal sien hoe jy:

  • jou persoonlike stiltetyd saam met God kan versterk
  • die vreugde van ‘n gebedsmaat kan ervaar
  • jou lewe kan verander deur deel te word van ‘n dinamiese gebedsgroep
  • die verreikende krag van ‘n biddende kerk kan ervaar
  • ‘n verskil kan maak in die wêreld

Reik uit na ander gelowiges en bring verandering in jóú wêreld teweeg, en ook in die wêreld óm jou. Wanneer jy saam met ander voor die Genadetroon verskyn, raak jy lewens en behoeftes aan met die krag van jou Vader in die hemel.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop