Vlerkdans
Skrywer: Barrie Hough
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Goed
R25.00
Out of stock
Out of stock
Ons bushalte het nie ‘n skuiling nie en ek kom nat tot op die vel by die huis aan. Ek skakel die lig in my kamer aan en trek uit. My wit hemp klou in donker kolle aan my vas. Ek droog my af. In die spieël kyk ek na die oorbel. Dit blink. Toe sien ek die res van myself raak. Donker toutjies hare drup oor my voorkop.
Ek staan terug, kyk na die benerige skouers, die dun arms, die ribbes onder die vel wat soos lang vingers op my borskas lê. Die knieë is knopperig en lyk te groot vir die bene. My pa se blou oë staar terug na my uit die spieël onder wenkbroue wat, nes syne, bokant die neus saamloop. Carol, een van my klasmaats, het eenmaal vir my gesê jy kan nooit ‘n man vertrou wie se wenkbroue een word nie. “Hulle is wolwe.” Ek wonder of Ma sal saamstem. Carol het dit seker ook vir die ander meisies vertel. Hulle noem my soms Wolfie. Ek grom vir die ou in die spieël. Hy wys tande en trek sy arm om die boarm-spiere te laat bult. Die oefeninge by die gym het nog nie ‘n verskil gemaak nie…
So reg in vandag se tienertaal vertel die bekroonde Barrie Hough die verhaal van Wolfie, die sensitiewe standerd nege-seun wat vir hom ‘n oorbel laat insit sodat hy soos ‘n regte kunstenaar kan voel. Hy ontmoet vir Anton met die mooi lyf, ‘n skitterende balletdanser. Maar dan word Anton siek. Die diagnose is vigs.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm