Verder met Vrede

Veertig dae lank oor 980 km op ‘n perd. Deur die ongenaakbare Boesmanland sonder ‘n idee waar hulle elke aand gaan slaap of wat die perd gaan vreet. Dis die tog wat die bekende Kalahari-sendeling en perdefluisteraar Barrie Burger in gehoorsaamheid aan God aangepak het. In Verder met Vrede neem Barrie die leser saam op hierdie epiese tog van Noenieput in die Kalahari tot op Bloubergstrand in die Kaap. Die tog was ‘n opdrag van God in antwoord op Barrie se hartsgesels met God oor sy finansiële behoeftes. Maar dis ‘n tog wat soveel meer as net finansiële uitkoms sou bring.

In sy unieke styl sonder kommas of onnodige leestekens vertel Barrie van sy ervarings en gewaarwordings op sy lieflinghings, Vrede, se rug tot by die Weskaapgrens. En die hartseer groetgemors toe hy nie met Vrede mog verder nie, ten spyte van ‘n Kersbelofte dat niks vir God onmoontlik is nie. Beleef saam met hom die pyn en seer van afskeid neem en aanvaar dat God se plan soms anders is as ons eie. Dis ‘n verhaal van oorwinning – van hoe God voorsien en vrede en oorwinning bring op maniere wat ons nie altyd aanvanklik verstaan nie.

Hierdie ware verhaal sal jou meesleur en nuwe insig gee in God se perfekte tydsberekening en sy voorsienigheid. Ry saam met Barrie verder met Vrede en leer ook hoe om in vrede verder te gaan op jou eie lewenstog…..saam met ‘n God vir wie niks onmoontlik is nie.

R60.00

Out of stock

Out of stock

Skrywer: Barrie Burger

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Aramex Courier

Delivery within 3 – 4 working days to your door.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Collection

Collect your package in Silverton, Pretoria East.

Description of book condition:

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

Reviews

Be the first to review “Verder met Vrede”

Your email address will not be published. Required fields are marked *