Tromme oor Phensibe

Die geroffel van die tromme oor Phensibe is die hartklop, die brein van die Groen Woud. Die tromme van die Groen Woud dra steeds soos in die oerverlede die boodskap van die bewoners van die bosse tot diep in die hart van Afrika.
Die ligte vliegtuig waarin Natalie Werber en haar verloofde, speurkaptein Riaan Venter reis, beland oor die digte bosse van Zambië in die moeilikheid en ‘n reis wat vir hierdie twee mense bedoel was om ‘n idilliese vakansie te wees, verander in ‘n wrede nagmerrie.
Die tromme van die Groen Woud dra die boodskap van ‘n siek witman wat uit ‘n inboorling statjie verdwyn het en van ‘n mooi witvrou wat in ‘n sendinghospitaal verkeer. En diep in die donker groen hart van die oerwoud lê die uitgebrande wrak van ‘n ligte vliegtuig waaruit niemand skynbaar lewend kon ontsnap het nie.
Annemarie J. Pieterse ken die kuns om intrige en spanning met ‘n meesterhand te verwerk to ‘n spanningsvolle geheel wat nie neergesit kan word totdat die laaste woord gelees is nie.

R15.00

Out of stock

Out of stock

Skrywer: Annemarie J. Pieterse

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Goed

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Aramex Courier

Delivery within 3 – 4 working days to your door.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Collection

Collect your package in Silverton, Pretoria East.

Description of book condition:

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

Reviews

Be the first to review “Tromme oor Phensibe”

Your email address will not be published. Required fields are marked *