Sukses met blombolle

Skrywer: Floris Barnhoorn

Formaat: Groot Hardeband

Toestand: Baie Goed

R45.00

Out of stock

Out of stock

Bolle tel onder die pragtigste van alle tuinblomme. Dis louter genot om te sien hoe ‘n vaal bol of knol wat jy plant, ‘n paar maande later in ‘n manjifieke blom ontluik. Bolle is vir enige tuinier ‘n lus – of dit nou enkeles in ‘n pot of ‘n massa kleur in die tuin is.

Dié keurige en insiggewende gids tot die kweek van bolle in Suider-Afrika is onmisbaar vir elke tuinier en vir enigeen wat in bolle belangstel. Die skrywer is Suid-Afrika se voorste bolkweker. Die boek bied sy kennersraad oor hoe om spogblomme van bolle te kweek. Dit omvat:

  • ‘n A-Z van tuinbolle wat die geskikste vir die Suider-Afrikaanse klimaat is, met volledige beskrywings en raad oor alle aspekte van hul kweek en sorg
  • ‘n Kalender van wanneer bolle blom
  • Raad oor hoe om met bolle skouspelagtige vertonings in die tuin te skep
  • Hoe om bolle te plant en te versorg, en hoe om bolle tuis te forseer
  • ‘n Afdeling oor siektes en plae, met raad oor hoe om te sorg dat bolle gesond bly

Jy sal jou nie net kan verlustig in hierdie pragtige boek nie – volg sy raad en jy kan die bevrediging smaak van ‘n tuin wat spog met ‘n rykdom sierlike blomme.

Floris Barnhoorn het met bolle grootgeword. Hy is in die hart van Nederland se blomlanderye gebore – ‘n hanetreetjie van die wêreldberoemde lente-toontuin van Keukenhof af. Sy pa het Hadeco 50 jaar gelede in Suid-Afrika tot stand gebring, en die besigheid staan nou onder leiding van Floris en sy twee broers. Hadeco is een van die grootste bolkwekerye ter wêreld.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop