Soos ‘n engel van die lig

‘n Eindtyd roman deur Jaco Thom.

Soos ‘n engel van die lig is ‘n eindtydroman oor ‘n man wat alles verloor wat vir hom kosbaar is: sy geloof, sy huwelik, sy loopbaan … en wat beleef hoe skrikwekkend dit is as die Bose vanuit die lig vir jou glimlag.
In Stellenbosch, Suid Afrika, is daar professor Jan Liebenberg, hoogleraar in Nuwe-Testamentiese Studies aan die Kweekskool, wêreldkenner op die gebied van die Johannese geskrifte en die gnostiek – en siniese student van die Godsleer.
In Budapest, Hongarye, is daar Miklos Kiraly Balazs, invloedryke sakeman, met uitgebreide belange in die nuus- en inligtingsbedryf, ‘n man met ‘n besonderse gawe – en ‘n gevaarlike droom.
Jan en Miklos se weë kruis by ‘n internasionale kongres wat ten doel het om ‘n nuwe verstaan van die Bybel vir die mensdom te bring. Vir Jan met sy vasgeloopte teologie klink dit na die ideale uitkoms.
Maar wat is die betekenis van die dramatiese onthulling wat by die kongres gemaak word? En wat is Miklos se plan met die vlugtelingteoloog uit Stellenbosch?

R45.00

Out of stock

Out of stock

Skrywer: Jaco Thom

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Aramex Courier

Delivery within 3 – 4 working days to your door.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Collection

Collect your package in Silverton, Pretoria East.

Description of book condition:

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

Reviews

Be the first to review “Soos ‘n engel van die lig”

Your email address will not be published. Required fields are marked *