Seldsame Man
R60.00
Out of stock
Out of stock
Seldsame Man deur Bets Smith
Isa se wittebrood in Phuket word ‘n tragedie toe ‘n tsoenami die eiland tref. Hoewel sy dit oorleef, verloor sy haar lewensmaat. Na die reddingspogings, na die noodvlug terug Suid-Afrika toe, is die nagmerrie egter nie verby nie. Terugflitse, skuldgevoelens en skrikwekkende drome teister haar. Die enigste stuk blydskap wat sy teruggebring het, is die baba wat sy nie geweet het sy dra terwyl die tsoenami oor hulle gewoed het nie.
In haar geheue is net dele van daardie verskriklike gebeure vasgevang. Dit besef sy opnuut toe sy onverwags die man teëkom wat haar lewe gered het. Maar ook wat hom betref, is daar iets wat haar geheue net nie wil loslaat nie. Al waarvan sy seker is, is dat daar iets tussen haar en hierdie man gebeur het.
Of dit goed of sleg of albei was, weet sy nie, maar dit laat haar nie vry nie. Sy is ook nie seker of haar toenemende gevoel vir hom dankbaarheid, skuld of liefde is nie – al drie is immers moontlik in die gemoed van iemand wat byna alles verloor het.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Montana, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm