Riaan Cruywagen: Wat’s Nuus?

R45.00

1 in stock

1 in stock

Skrywer: Riaan Cruywagen

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

Ná 47 jaar in die uitsaaiwese onthul Riaan Cruywagen uiteindelik wat agter SABC se skerms gebeur en hoe hy dit regkry om ná soveel jare steeds vir ons die nuus te bring. Riaan vertel onder meer waarom hy so histeries gelag het tydens ‘n uitsending in die tagtigerjare, waarom hy deesdae in popmusiekvideo’s verskyn en saam met halfkaalmeisies in ‘n borrelbad sit.

In hierdie kostelike dog insiggewende outobiografie word die leser meegevoer in Riaan se lewe agter die skerms en kry ook ‘n kykie in sy persoonlike lewe. Sy bekende mooi stem is deurgaans kristalhelder deur die boek en sal jou laat skater van die lag.

Magdaleen Kruger, bestuurder: RSG, sê: “Riaan Cruywagen is die toonbeeld van professionaliteit, lojaliteit aan die Afrikaanse taal en toewyding aan die uitsaaiberoep. Hy beskik oor al die kwaliteite wat ’n mens van ’n uitsaaier en openbare figuur verlang. Stiptelikheid en netheid, respek vir sy werk, asook vir die luisteraar en kyker, het van hom die ikoon gemaak het wat hy vandag is – onder oud en jonk. Maar wanneer jy weg van die werk af met hom te doen het, is hy ’n regte platjie, baie pittig en vol streke. In hierdie boek sal jy aspekte van Riaan leer ken waarvan jy nie geweet het nie.”

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop