Paradysliefde

Dokter Leo Tredoux het die aanvallige suster Irina Weideman so te sê voor die kansel laat staan en letterlik spoorloos verdwyn. Nêrens waar sy navraag oor hom gedoen het, het iemand geweet van wie sy praat nie; nie eens by die hospitaal waar sy geglo het hy werk nie. Gebroke het sy later moed opgegee en haarself gedwing om voort te gaan met haar lewe, maar sy het haar voorgeneem om nooit weer ‘n man te vertrou nie.
Vyf jaar later nooi ‘n ryk boer , Rupert Groenewald, Irina en haar ma om op sy lieflike plaas, Tropiese Paradys, te gaan woon en ten spyte van haar vaste voorneme begin die liefde blom tussen haar en die plaasbestuurder, Tromp Pienaar.
Dan gebeur daar egter iets wat hulle romanse net daar in die kiem smoor: Rupert se broerskind, Frik, daag met sy vrou en kind uit Amerika op, en die oomblik toe Irina Frik sien, kyk sy in die oë van dokter Leo Tredoux…..

R25.00

1 in stock

1 in stock

Skrywer: Rika du Plessis

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Baie Goed

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Aramex Courier

Delivery within 3 – 4 working days to your door.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Collection

Collect your package in Silverton, Pretoria East.

Description of book condition:

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

Reviews

Be the first to review “Paradysliefde”

Your email address will not be published. Required fields are marked *