Oorgegee

R25.00

1 in stock

1 in stock

Skrywer: Retief Burger

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed, CD nie ingesluit.

‘Dit was Junie 1997 – my matriekjaar. Ek het drie jaar van­tevore my lewe aan die Here oorgegee en my lewe het drasties verander.’ So begin Retief Burger, gewilde liedjieskrywer en sanger se boek, Oorgegee. Hy vertel hoe hy tydens ‘n konferensie vir jong mense geworstel het met wat die Here van hom wil he. Wat die Here vir hom gese het, was: ‘Retief, ek wil net hoor hoe jy se jy is lief vir my. Sal jy dit vir my se?’ Dít het sy lewe verander. Vir die eerste keer het hy verstaan dat die Koning van die heelal sy liefde wou he. Sy eenvoudige liefde. En daar het Retief se reis van oorgee begin. Retief nooi jou om saam met hom deur sy lewe te stap. Hy wil jou aanspoor om luidkeels tot eer van die Here te leef. Dit is sy wens dat hierdie boek jou sal help om die Vader ten volle te vertrou en te besef dat totale oorgawe en afhanklik­heid die plek is vanwaar ons veronderstel is om te leef. Net soos wat Retief duisende mense met sy liedjies aanraak, sal hierdie persoonlike getuienis elkeen wat dit lees, aanraak en hul lewe verander.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop