Onder die sterre

Kan ‘n mens werklik ‘n dubbelganger hê – iemand wat jou tweelingsuster kon gewees het maar van wie se bestaan jy onbewus is?
Dit is ‘n probleem waaroor Renè Jonker nooit juis haar kop gebreek het nie. Trouens, sy het nooit eers daaraan gedink nie. Sy was ‘n verpleegster, bekwaam in haar werk en gelukkig. Maar toe ontmoet sy werklik haar dubbelganger – ‘n meisie wat net soos sy lyk, behalwe miskien vir die oë – en van daardie oomblik af was haar lewe nie meer die selfde nie.
Delia la Grange was so anders a Renè, ten spyte van hul uiterlike ooreenkoms: wêreldwys, lief vir die ligte, reeds ‘n keer getrouden met ‘n seuntjie wat nie by sy ma woon nie maar deur sy ouma en oom versorg word. Al die leë dinge waaraan René geen erg gehad het nie, was juis die dinge wat vir Delia die sout van die lewe was.
En alhoewel hul niks in gemeen gehad het nie, moes René vir vier weke lank Delia se plek neem, haar lewe leef, moes sy Delia wéés.Sou sy dit kon doen, en wat sou die gevolge wees?
Liesbet Uys kom in hierdie verhaal vorendag met ‘n intressante tema wat sy op ‘n besondere wyse aanbied. Dit is aangename ontspanningsleesstof.

R20.00

1 in stock

1 in stock

Skrywer: Liesbet Uys

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Goed

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Aramex Courier

Delivery within 3 – 4 working days to your door.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Collection

Collect your package in Silverton, Pretoria East.

Description of book condition:

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

Reviews

Be the first to review “Onder die sterre”

Your email address will not be published. Required fields are marked *