‘n Stringetjie Blou Krale

R40.00

1 in stock

1 in stock

Skrywer: E.K.M. Dido

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

Dis eenvoudige klein krale. Gare wat seker eens op ‘n tyd wit was en nou swart en smetterig lyk, is as rygstring gebruik. lets kriewel in my gedagtes. lets wat ek wil-wil onthou …

Nancy Karelse, dosent by n verpleegkollege, word geteister deur skrikwekkende nagmerries wat op hulle beurt spanning veroorsaak tussen haar en haar man en kinders. Die hulp van Sisi MaRhadebe, ‘n wyse ou sangoma, word ingeroep. Om haar nek sien Nancy ‘n stringetjie blou krale, en op ‘n onverklaarbare manier weet sy dat dit’n sleutel is tot haar kleinkinder-verlede – en die nagmerries.

In ‘n verhaal vol drama én deernis herskep E.K.M. Dido hier die verlede van ‘n vrou wat haar eie mense vergeet het en nou daarmee gekonfronteer word. Die kloof tusen twee wêrelde, en tussen twee kleurgroepe, word op unieke wyse blootgelê in hierdie verhaal van ‘n dapper vrou wat worstel om te aanvaar en aanvaar te word.

E. K. M. DIDO het in die voormalige Transkei groorgeword en woon sedert 1972 in die Wes-Kaap. Sy het reeds twee romans op haar kerfstok: Die storie van Monica Peters, wat in 1996 verskyn het, en Rugdraai en stilbly, wat n jaar later gevolg het. Na ‘n lang loopbaan in verpleging wy sy haar tans aan deeltydse konsultasiewerk en aan skeppend skryf. Onlangs is een van haar verhale  opgeneem in die bundel Die stukke wat ons sny- Twintig nuwe Afrikaanse verhale. Sy lewer ook ‘n gereelde bydrae tot LitNet, M-Web se literêre blad, en het ‘n besondere belangstelling in die bevordering van ‘n leeskultuur op die platteland.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Collection

Collect your package in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop