‘n Nuwe Jy: Dieet Joernaal
Skrywer: Amanda Kuit, Eugene Kemp, Liesel Krause-Wiid, Kobus Neethling
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
R35.00
1 in stock
1 in stock
Vergeet van reels oor verbode kos en strawwe drafsessies. Nooit weer hoef jy skuldig te voel oor jou gebrek aan selfdissipline nie … ‘n Nuwe jy in 30 dae is ‘n leefstylprogram wat jou die lyf sal gee wat jy begeer. Dit leer jou om anders te dink oor jouself en die lewe. Jou geloof sal verdiep en hierin sal jy al die wilskrag ontdek wat jy nodig het om nuut te begin – en lewenslank maer te bly.
Om goed te lyk moet ‘n mens goed voel. Daarom begelei hierdie joernaal jou om te verstaan hoe jy jou emosies kan inspan in jou nuwe leefstyl. Hoe jou eetplan moet lyk en watter oefening goed vir jou is, word ook stap vir stap vir jou verduidelik. Die joernaalbladsye se skryfwerk sal jou help om jou gedagtes te orden en jou vordering te meet. Maar jy is nooit alleen in hierdie proses nie.
Vier kenners staan gereed om hulle kennis met jou te deel: ‘n Dieetkundige – Amanda Kuit “Reg eet en oefen is maklik en lekker” ‘n Sielkundige – Eugene Kemp “As jy jou emosies vasvat, kry jy uithouvermoe” ‘n Predikant – Liesel Krause-Wiid “Soos jou geloof groei, sal jou selfvertroue groei” ‘n Kreatiwiteitskenner – Kobus Neethling “Maer word begin in jou brein” Kan een maand jou lewe verander? Jy sal nie weet voor jy nie die keuse doen om die eerste tree te neem op jou reis na ‘n nuwe jy nie!
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm