Melodie

Die vreemde sameloop van omstandighede het veroorsaak dat ‘n jong swart-kopmeisie uit die agterbuurt by twee amper-oujongkêrels in hulle woonstel gaan woon het. Henk en Bertie moes as voogde vir haar optree en het in die begin nie juis geweet wat om met die kind aan te vang nie. Ja, Melodie Wilkens was in hulle oë nog ‘n kind van sê so veertien . . . miskien vyftien. Maar in die weelde van haar nuwe wêreld het sy vinnig ontdooi, want sy was nie werklik so ‘n kind as wat hulle gedink het nie.

Ongemerk het sy deel van hulle lewe geword. Sy was die vrou in die huis wat op haar stil manier gesorg het dat sokkies nie meer gate in het nie en dat die luukse woonstel ‘n huislike atmosfeer kry. Toe gaan Henk weg en Bertie en Melodie is alleen. Maar Melodie is nie werklik ‘n kind nie, sy is ‘n jong dametjie wat byna mondig is. Om die situasie nog moeliker te maak, raak sy op Bertie verlief en . . .
Melodie is ‘n verhaal wat aangename ontspanningsleesstof bied en wat net daardie bietjie anders is om dit ‘n eensitting-verhaal te maak.

R20.00

1 in stock

1 in stock

Skrywer: Hannah du Plessis

Formaat: Medium Hardeband

Toestand: Goed

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Aramex Courier

Delivery within 3 – 4 working days to your door.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Collection

Collect your package in Silverton, Pretoria East.

Description of book condition:

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

Reviews

Be the first to review “Melodie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *