Lewenspraatjies met ‘n dogter

Skrywer: Izabella Little

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R40.00

1 in stock

1 in stock

Lewenspraatjies met ‘n dogter deur Izabella Little

Lewenspraatjies met ‘n dogter is ‘n noodsaaklike versameling lewenslesse waarmee ‘n ma haar dogter kan toerus, geskryf deur ‘n ma vir haar dogter.

Hierdie gids gee die leser praktiese insig in belangrike waardes soos selfrespek, persoonlike integriteit en ‘n gesonde houding wat aan dogters (van alle ouderdomme) die vaardighede sal gee wat nodig is om al die uitdagings wat die lewe bied met grasie en ‘n tikkie humor te hanteer.

Die titel is in vier dele verdeel – die eienskappe wat vroue help om sukses te behaal; die eerlike ontsluiering van verhoudings en die liefde; praktiese raad oor hoe om balans en self-dissipline te handhaaf, en laastens, goeie ou moederlike wysheid oor hoe om moeilikhede en onvermydelike hartseer op jou lewenspad te hanteer.

Reviews

Be the first to review “Lewenspraatjies met ‘n dogter”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0
0
Your Cart
Empty CartYour cart is emptyReturn to Shop