Lewenslyn en Labirint

Skrywer: Cules Hammann

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R35.00

1 in stock

1 in stock

Die boodskap wat hierdie aktuele roman uitdra, is positief en hoopvol en sal by beide die jonger en ouer geslag byval vind. Die huidige teologiese debat en kerkwees vandag vorm die basis van die verhaal met sy lewendige dialoog en boeiende styl.”- Hennie Stander, professor in Grieks (UP) en redakteur van Maksiman.

In kenmerkende styl word ‘n hele aantal hedendaagse geloofs-en reënboog-merkende styl wrard. Die se aantal hedendaagse gelook-vir-jouself trant en dit laat mens lus kry om te loer wat in die laaste hoofstuk staan. Moenie. Die meeste ontknopings is verlossend. Gelowiges sal egter oor die gaykwessie moet verskil.” Elise Grey, skrywer en motiveringspreker.

Met Lewenslyn en Labirint kry Cules Hammann die feitlik onmoontlike reg om die generasiegaping te oorbrug. Hierdie heerlike lekkerleesroman spoor elke Suid-Afrikaner aan om weer ‘n slag na sy eie heilige koeie te gaan kyk. Dit dwing ons om krities te vra wie ons werklik is in ons verhouding teenoor God, ons medemens, die kerk en die politiek.” Rodney Seale, jeugkenner.

Die boek het my deurentyd geboei. Die skrywer slaag daarin om die diversiteit van die Suid-Afrikaanse gemeenskap in ‘n snel veranderende wêreld oop te vlek. Moet egter nie verwag dat alle ondersoekende lidmate en Bybelnavorsers die boek sal omhels nie.” Fanie Cronjé, gemeenteleraar, Pretoria.

Lewenslyn en Labirint is nie maar ‘n gewone, eensydige kerkstorie of Christen jeugverhaal nie. Die boek is relevant en opwindend en weerspieël ‘n oopkop, postmoderne Christenstudent se elkedagse struggles en waardes.” – Mia Steenekamp, Tukkiestudent.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop