Leef uit die krag van God

Skrywer: Solly Ozrovech

Formaat: Groot Hardeband

Toestand: Baie Goed

R40.00

Out of stock

Out of stock

In ons besig-wees en die gejaagdheid van elke dag is dit so maklik om verstrengel te raak in allerhande dinge wat vir ons op die oog af so belangrik lyk, maar in werklikheid ons lewe kompliseer. Soms veroorsaak dit selfs dat ons perspektief verloor en ons blind staar teen ons eie swakhede en tekortkomings.

In 366 inspirerende oordenkings stel bekroonde en geliefde skrywer Solly Ozrovech die leser gerus met die wete dat ons kan put uit die krag van God. Op sy kenmerkend insigryke en deernisvolle manier dui Solly Ozrovech vir die leser die pad aan om weer daardie kosbare oomblikke van stilte by God te ontdek en te geniet. Dit is noodsaaklik dat ons daagliks hierdeur verkwik en versterk word sodat ons vanuit ‘n kragtige geloof kan lewe en werk. Daarsonder kan ons die dag nie binnegaan nie.

Leef uit die krag van God moedig nie net die leser aan om daadwerklik tot God te nader nie, maar bied ook krag en inspirasie vir elke dag.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop