Kanaan
Waar is die God van Moses? Het Hy sy mense gelos op die drumpel van die land wat Hy hulle belowe het? Almal het gesien hoe Moses teen Nebo uitgeklim het. Alleen, net met sy kierie wat Aaron vir hom gemaak het. Dit was ‘n helder dag, maar sy wolk het vinnig gekom. Toe het hulle gesien hoe hy regop kom en met sy kierie beduie. Maar dit was nie na hulle wat hy gewys het nie. Hulle het hom nie weer gesien nie. En ook nie weer sy wolk nie.
Kanaan vertel van twaalf families wat na ‘n woestyntrek van veertig jaar op die drumpel van hulle bestemming huiwer. Lê die land wat aan hulle belowe is dan nie oorkant hierdie laaste rivier nie? Maar waar is die God wat hulle daardeur moet lei? En wat lê anderkant die skrikwekkende mure van die stad Jerigo? Waar is die leiers wat moet voortgaan?
Kanaan is ‘n verhaal van die universele verlange na ‘n ander lewe, die durende hoop op ‘n Beloofde Land.
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Aramex Courier
Delivery within 3 – 4 working days to your door.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Collection
Collect your package in Silverton, Pretoria East.
Description of book condition:
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm
Kanaan
R45.00
Out of stock

Reviews