Jesus se radikale liefde verander ons wêreld

Skrywer: John H Yoder

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R40.00

1 in stock

1 in stock

In vandag se samelewing staan mense tegelyk in afgryse en fassinering teenoor geweld. Die keuse vir gewelddadige verset om die skaal van mag gelyk te kry, is so aanloklik en word soveel geregverdig – ook gelowiges soek opreg rigting hieroor.

Nog min het ‘n publikasie die tradisionele geloofsiening só uit sy gemaksone geruk soos Jesus se radikale liefde… Die ware evangelie is juis intens betrokke by samelewingsake – politieke mag, aansien en menseverhoudings. Yoder maak vir ons opnuut die hart van Jesus se boodskap, in sy bergpreek en die vroeë kerk se etiek, hieroor oop. Dit skets ook óns morele verantwoordelikheid: Laat die krag van die kruis in ons wêreld deurwerk – deur nie self na mag te soek nie, maar “die ander” met radikale vyandsliefde te ontwapen.

Jesus se radikale liefde is dwarsoor kerkverbande wêreldwyd erken as ‘n waterskeidingswerk wat die ware evangelie weer by die politieke arena uitgebring het. Yoder se eietydse fokus daag ons elkeen uit – aan weerskante van die politieke spektrum – om Jesus se kruisboodskap weer ernstig op te neem. In die lig hiervan is die werk aangewys as die tweede beste godsdienstige boek van die vorige eeu, ná CS Lewis se Mere Christianity (in Afrikaans uitgegee as Doodgewoon Christen, deur Lux Verbi.BM).

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop