Ena Murray Omnibus 7
Skrywer: Ena Murray
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
R50.00
Out of stock
Out of stock
Jare gelede het sy die tere vroulikheid, die polsende lewe en hartstog, die sagtheid en kwesbaarheid van haar vrouehart agter tralies weggesluit. Sy kan dit weer doen, sy sál dit weer doen. Sy móét dit weer doen!
Paspoort na gevaar
Nicolette de Lille, fyn Franse voëltjie in ‘n vergulde kou van aristokrasie, vlug na die Kaap die Goeie Hoop. Want sodra sy haar vlerkies wil toets, vlieg sy vas teen die sporte van die moets en moenies aan die Franse hof. Erger nog – sy moet met ‘n Franse laventelhaan trou.
Aan die Stormkaap wag ‘n soortgelyke dilemma op die vurige rooikop. ‘n Huwelik is haar enigste paspoort tot wettige verblyf. Gelukkig is René la Porte daar.
Maar hoe moes sy weet dat hierdie man, eens so gewild aan die Franse hof, tot ‘n buffel ontaard het? Die jaloerse Louise de Vaillant is in elk geval nie van plan om hom deur haar vingers te laat glip nie.
Nicolette glo geen man kan haar tem nie. Die liefde kan ‘n vrou egter ‘n dubbele rol laat speel. Dit kom die geheimsinnige gemaskerde Rooi Vlag gou agter…
‘n Bruidegom vir Lille
Haar tant Josephine stel Lille Jacquard voor ‘n ultimatum: trou met Philippe Bidault êrens aan die Kaapse Oosgrens, of verbeur jou erfporsie. Louis Paquin, pierewaaier en geldwolf, vertrek onder die dekmantel van liefde saam met Lille na die Kaap die Goeie Hoop, op soek na haar onbekende bruidegom. Nog ‘n moord op sy kerfstok sal hom geensins pla nie. Want hy is vasbeslote om haar erfenis in te palm.
Wanneer die trotse en impulsiewe Lille graaf René de Louvois op ‘n kasteelbal tot ‘n tweegeveg uitdaag, raak sy al meer in ‘n web van leuens verstrik. En na Philippe Bidault lei net die een dwaalspoor na die ander…
Martelmars van die noodlot
Die Johannes strand aan die kus van Afrika. Enersyds begin ‘n martelmars om oorlewing deur ‘n groen hel na Mosambiek; andersyds word laag op laag vernis genadeloos van elke oorlewende afgeskil om die mens van sy masker te stroop.
Conchita Domecq, aristokraat vol polsende lewe en hartstog, se huwelik met die middeljarige Vasco is ‘n nagmerrie. Selfs al sou hy op hierdie dodemars sterf, verdoof die standverskil die lokstem van die liefde tussen die rykmansvrou en die blonde matroos Francisco Vaz d’Almada.
Sebà, die vurige slawemeisie, pas soveel beter by hom. Sebà ken swaarkry, sy ken die lewe. Tevergeefs bou Conchita steen vir steen ‘n muur van ondeurdringbaarheid om haar hart, terwyl die jaloesie soos ‘n hoogoond in haar brand…
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm