Ena Murray Omnibus 5

Skrywer: Ena Murray

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

R50.00

Out of stock

Out of stock

Soms gaan die liefde hand aan hand met verraad …

Vreemdeling in Eden

Sv moet trou, binne ‘n week n man kry – dis al uitweg om klein Essie te behou. Want Karlien Steenkamp, amper negentien, huiwer self maar net op
die rand van vrou-wees. Na haar suster en swaer se ongeluk, is Essie al bloedverwant wat sy nog oorhet.

Julius Schreider, skatryk Seychellese sakeman, kon haar pa gewees het, maar ook hy soek dringend ‘n vrou –  vir net ses maande. Sy redes is so duíster soos sy agtergrond. Min wetend van die prys wat sy op die idilliese Seychelle sal moet betaal, gryp Karlien na hierdie enigste strooihalm.

Maar in die trope lê alles nader aan die oppervlak. Die skilletjie vernís dop maar vinnig af in die gloed van die ewenaarson. Die mens se primitiewe emosies en dierlike drange beur hier gouer na bo as in die res van die wêreld. Karlien kom gou agter dat hierdie tropiese paradys nie ‘n egte Eden is nie. Want die bewoners maak dit vals, vol dierlike hartstog – ‘n plek om te vrees.

Tabiti, verre land

Is dit blote toeval of die vangnet van die liefde wat Weda Henkel as privaat verpleegster vir die bedorwe Eugenie Levaux op die luukse Franse boot onderweg na Tahiti laat beland? Dié Franse meisie het haar visier op comte Louis de Bougainville, maar haar hart hunker na dokter Franz Leucas.

Tahiti: le pays de 1’amour – eiland van en vir die liefde, met rooi as dominante kleur die bloedrooi van die hibiskusblom, van polsende bloed en passie. Maar ook eiland van kontraste sonder ‘n goue middeweg tussen liefde en haat, beskawing en rou primitiewe instinkte.

“Ek gaan van jou ‘n vrou maak, Weda, voordat jy van Tahiti padgee. Dis ‘n belofte – en Louis de Bougainville hou altyd ‘n belofte. En ons kan sommer nou begin.” Oor en oor skroei die diep stem Weda se verwarde hart.

Dan weer waarsku Janine dat mam’selle Eugenie nie die vuur in m’sieur sal brandsteek nie. Daar is ‘n varua ino, ‘n slegte gees, in die huis. En atua, hul god, is kwaad .

Hartklop van Hawaii

Vandat die vliegtuig op die lughawe van Honolulu land, voel Kara Malherbe asof sy ‘n rol in ‘n onbekende drama speel – die draaiboek ken sy nie, nog minder haar mede-akteurs of haar eie rol.

Waar pas die Hawaiise magnaat Rupert Sinclair – Kamehameha oftewel “koning” vir die Polinesiërs – en die FBI-speurder Peter Conway in hierdie drama? Vrilette Karl, Amerikaanse miljoenêrsdogter, het spoorloos van Rupert se landgoed af verdwyn, En nou bevind Kara en haar medewenners van die skoonheidswedstryd hulle teen wil en dank op dieselfde plek van onheil.

Wanneer Molly en Daphne ontvoer word, beland Kara in ‘n doolhof van vertwyteling en wanhoop waarin sy net dieper verdwaal raak. Enersyds roep haar hart na Kamehameha; andersyds vorm alle leidrade n reguit pyl na Rupert Sinclair.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Potchefstroom.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop