Eksodus

Skrywer: Barend Vos

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R50.00

Out of stock

Out of stock

Die vuur het die opdrag gebring. Moses moes na sy mense toe.

Dáárvoor moes hy Midian en sy familie agterlaat. In Egipteland moes hy vir homself sien die moddergate, die sweepslae, Pitom. Die rivier wat almal se lewe is. Dit het hom egter nie van die twyfel gevrywaar nie. Wat is glo? Doen wat die stem sê?

Die plae het een na die ander gevolg. En Raémie, die vroedvrou. Hulle het gewag. Die planne het ook Aäron s’n geword. lewers het daar vir hom ook ‘n vuur begin brand. En toe was dit tyd om te trek.

Maar Egipteland wou hulle nie los nie. Die rivier het voor hulle gelê, die mag van Egipteland agter hulle. Die warrelende gode-boodskapper het oorkant die rivier gestaan. Tussen hulle die sandpad wat hy oopgewaai het. Droogvoets is hulle daardeur. Die wolk het vooruit getrek; die ewige gekerm agterna. Vir water, kos, weiveld. Manna en voëls is voorsien. Maar die aggressie was later aan almal se lywe sodat Moses die rots so hard met sy staf geslaan het dat die hout in alle rigtings gesplinter het.

Veertig dae en veertig nagte voordat die wit wolk weer gewink het. En die kliptafels gegee het. Maar die volk het geoffer – aan afgode. Later moes Josua en die seuns die “land van melk en heuning” gaan verken. Voor ‘n laaste trek. Maar eers sou ‘n paar moes sterf!

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop