Droomvanger
Skrywer: Chanette Paul
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Soos Nuut
R90.00
1 in stock
1 in stock
Net nadat die eienaardige vrou met dic sterk Afrika-aksent vir haar sê: “Strange coincidences may be but the workings of the universe”, droom Jaini van Schalkwyk weer vir die eerste maal in jare haar vreesaanjaende droom.
Die mis is klam en koel en dwarrel in vlae teen haar aan. Sy sak weg daarin. Los op daarin. Dan asern sy dit in, Nou is dit binne-in haar. Dit begin haar versmoor . . . Die droomwip moes haar drome verklaar, die runesteen moes haar beskerm en die antieke manuskrip kon dalk haar toekoms verseker. Maar pleks daarva.n beland Jaini in ‘n wip van haar eie. Haar drome raak net meer verwarrend. Op haar eerste nag in die sandsteenhuis met sy gotiese oordaad, word ‘n moord gepleeg.
En boonop is die manuskrip wat haar daarheen gelok het, toe nie wat dit veronderstel was om te wees nie. Terselfdertyd lei die enigste werklike leuen wat sy nog ooit vertel het daartoe dat sy van allerhande onheilighede, insluitende moord, verdink word. Die raaiselagtige kwaliteit wat haar lewe aanneem, lei tot ‘n worsteling met die skadukant van haar persoonlikheid, met haar onwelkome heldersiendheid, en haargevoel vir die man met begrip vir die verre verlede in sy oë. Terwyl die grense tussen droom en werklikheid vervaag, raak sowel die beperkinge as die gebrokenhei.d va.n haar wêreld vir Jaini duideliker.
Waar lê die antwoorde uiteindelik?
Delivery Options
Build a Bundle
To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.
Paxi (Pep to Pep)
Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.
Pudo (Locker to Locker)
We will send your package to the nearest locker of your choice.
Aramex (Store to Door Courier)
Convenient delivery to your door.
Collection
Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.
Description of book condition:
New – Brand new and unread book.
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.
Beskrywing van boeke se toestand:
Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.
Book Formats
Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm
Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm
Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm
Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm
Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm