Die Sonkinders

‘n DC-7 straler met 111 passasiers stort neer in die ondeurdringbare reënwoudgebied van die Amasonestreek in Peru – baie vêr van enige beskawing.
Vyf mense oorleef. Hulle is ‘n ou egpaar, ‘n ongetroude jong man, ‘n jong vrou en tienerseun. In die streek is geen paaie nie, vreemde wilde diere, en onbekende inboorlingstamme. Die droë seisoen, waarin mens dalk betreklik makliker in die bos kan beweeg is baie kort.
Hoe Ben Brink en Linda Verwey die situasie hanteer en mekaar – en die liefde – leer verstaan, en watter verassende ander ontmoetings op die geselskap wag, vorm die kern van hierdie ongewone avontuurverhaal met innige liefdestonele.

R20.00

Out of stock

Out of stock

Skrywer: Louis L. Brink

Formaat: Hardeband

Toestand: Baie Goed

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Aramex Courier

Delivery within 3 – 4 working days to your door.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Collection

Collect your package in Silverton, Pretoria East.

Description of book condition:

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

Reviews

Be the first to review “Die Sonkinders”

Your email address will not be published. Required fields are marked *