Die mooie Jan en ander Afrikaanse kortverhale

R35.00

1 in stock

1 in stock

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Soos Nuut

Hierdie kortverhaalbundel, Die Mooie Jan en ander Afrikaanse kortverhale, beloof om ʼn unieke leeservaring te wees! Dit is die resultaat van ‘n skryfgeleentheid wat geloots is om aan aspirantskrywers die kans te gee om die vreugde van publikasie te ervaar asook om ʼn bydrae te lewer tot die bevordering en behoud van ons geliefde Afrikaans.Die tema was oop en skrywers kon enige genre instuur, mits dit fiksie is en in Afrikaans geskryf is.

Soos dit maar altyd gaan met die kies van kortverhale deur verskillende skrywers met verskillende skryfstyle, was die keuringsproses geen maklike taak nie. Die standaard was hoog, maar die samestellers, Anita Stander en Anine Vorster, glo dat die eindproduk ʼn kleurvolle mengsel is wat iets vir almal se smaak bied. Die bundel bestaan uit 29 kortverhale. Daar is misdaadverhale met ‘n kinkel in die kabel; liefdesverhale wat jou hartsnare sal raak; humoristiese stories wat jou sal laat skaterlag oor die pittige manier waarop dit geskryf is. Dan is daar ook die nostalgiese vertellings wat jou sal neem na pragtige plekke en laat verlang na mense wat jy nie ken nie.

Bydraende skrywers: Hendie Grobbelaar; Alwine Fölscher; Adri Vlok; Martha Scheckle; Louis Lategan; Sanchen Lambrecht; Juanita Fourie; Christo Meyer; Aletia Ollewagen; Danie Markgraaff; Sue Eksteen; Heidi Heese de Beer; Estie Wentzel; Herman Beukes; Yolanda Faye Holden; Bets Koen; Linda J. Dunhin; Bedelia Paulsen; Helena L. Greyling; Zyrilde Potgieter; Chantél Venter; Madeleen Theron; Delanie Flanegan; Dieter Lochner; Evanthe Schurink; Elizabeth Hentschel; Ammie Pringle; Betsy Stoltz; Evert Louw

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Doornpoort, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop