Die krag van ‘n vrou wat bid

Skrywer: Stormie Omartian

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

R35.00

Out of stock

Out of stock

“Ek het geleer dat God my pad gelyk kan maak, die storms kan laat bedaar en my en alles waarvoor ek omgee, veilig kan hou. Hy kan selfs my pad makliker maak wanneer ek Hom vra om die moeilike dinge in die lewe vir my te dra. Maar hierdie dinge gebeur nie net sommer nie. Niks gebeur sonder gebed nie.”

Dit lyk dalk makliker om vir jou eggenoot, jou kinders, jou vriende en jou uitgebreide familie te bid, maar God wil hê jy moet vir dinge in jou eie lewe ook bid. Hy hou daarvan as jy na Hom toe kom met die dinge wat jy nodig het en Hom vra om jou te help om die vrou te word wat jy nog altyd wou wees.

Stormie Omartian het al miljoene vroue tot ‘n dieper, meer bevredigende gebedslewe gelei. Deur haar kennis van die Skrif en openhartige voorbeelde uit haar eie gebedslewe, wys sy die leser in Die krag van ‘n vrou wat bid hoe om:

  • nader aan God te kom
  • in voeling te kom met God se plan en doelwit vir haar lewe
  • troos, hulp en krag te bekom vir elke dag

Vertrou Hom dag vir dag met die behoeftes van jou hart en ontdek die onbeperkte krag wat gebed kan vrystel. Hierdie boek gaan jou wys hoe om jou lewe effektief te omvou met gebed sodat jy meer van God in jou lewe kan hê.

Delivery Options

Build a Bundle

To save on shipping you can buy books and when you are ready, you pay for the shipping and we send all your books at once.

Paxi (Pep to Pep)

Standard Bag R60: delivery within 7 – 9 days to a Pep near you.

Pudo (Locker to Locker)

We will send your package to the nearest locker of your choice.

Aramex (Store to Door Courier)

Convenient delivery to your door.

Collection

Collect your package from our address in Montana, Pretoria.

Description of book condition:

New – Brand new and unread book.

As New – A secondhand book that can easily pass for a new one.

Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there.

Good – Book shows visible reading wear but nothing serious.

Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.

Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek.

Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan,

Baie Goed – Die boek wys minimale verweer,

Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie.

Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel.

Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”). Geen bladsye is los nie.

Book Formats

Paperback: Mass market paperback, roughly 180mm x 110mm

Medium Softcover: Larger paperback, roughly 200mm x 130mm

Large Softcover: also called a “Trade Paperback”, roughly 235mm x 155mm

Medium Hardcover: Hardcover book, roughly 200mm x 130mm

Large Hardcover: Hardcover book, roughly 235mm x 155mm

0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop